Thermguard (Pty) Ltd is gestig in 1984 om Thermguard Sellulere Veselinsulering te vervaardig. Sedertdien het ons letterlik miljoene sakke van hierdie produk vervaardig. Ons vervaardig Thermguard al vir 24 jaar dus, sou u ons produck kies, kies u n getoetste produk wat homself al oor tyd bewys het! Soos hulle se "the proof of the pudding is in the eating".

Thermquard is vervaardig van herwinbare koerantpapier met skadelose huishoudelike chemikaliee wat bygevoeg is om die produk vuur-vertragend en insek- en knaagdierbestand te maak.

Die sleutel tot die vervaardiging van die produk is om te verseker dat die chemikaliee akkuraat en konstant tot die korantpapier gevoeg word sodat elke sak van die regte hoeveelheid chemikaliee beskik. Ons fabriek ondersteun hierdie stelling as gevolg van ons uitsteekende reputasie. Kleiner verskaffers wat hierdie produk naboots sal nie die selfde vlak van akuraadheid behaal nie. Die sake mag dalk kleiner hoeveelhede chemikaliee bevat as wat dit behoort te he en dit mag dalk ly tot die uitbreek van n vuur in die oppervlak van jou dak. Hierdie het al in Groot Brittanje gebeur, dus maak seker U skaf die getoetste, oorspronklike produk aan.

GROOT KONTRAKTE WAT AL ONDERTEKEN IS

MaatskappyAangebringArea in m2
Karee MynHuise20,100
Northam MynHuise48,125
Publieke WerkeSA Lugmag Gymnasium25,000
EskomHuise24,000
Sun InternasionaalPersoneel Huise9,000


 

© Kopiereg Therm Guard. Alle Regte Geresirveer.
Webtuiste ontwerp en bedryf deur LIT Creations. U is besoeker: 118